Tuesday, 23 August 2011

Stuur gerus jou detail.

Stuur jou detail soos ek dit uitgele het in die eerste post, dan maak ons dadelik werk aan jou match!

Tuesday, 10 May 2011

Inskrywings

Hi julle.  Die blog gaan maar stadig, so ek hoop jul sal jul vriende hiervan inlig?  Ek het al redelik inskrywings gekry en sal dit plaas sodra ons bietjie meer mense hier het.

Baie dankie vir die wat reeds ingeskryf het.

Groete

Wednesday, 20 April 2011

Welkom!

Goeie dag al die enkellopende, eensames daar buite.

Hierdie blog is spesifiek vir Afrikaanse enkellopende mense.  Ek wil graag vir u die geleentheid bied om nuwe vriende of dalk liefde te ontmoet.  Dit is uiters diskreet en u persoonlike inligting sal onder geen omstandighede uitgereik word sonder u toestemming nie.  U sal self die geleentheid kry om deur u aansoeke te gaan.

Indien u belangstel volg asseblief die volgende stappe:

Stuur vir ons 'n epos met die volgende inligting:
1.  Ouderdom
2.  Stokperdjies
3.  Aktiwieteite
4.  Vanwaar is u (Provinsie en dorp)
5.  Watse eienskappe u in 'n toekomstige maat soek (ouderdom, bou, ras ens.)
6.  Vanwaar moet hy/sy wees
7.  'n Foto van uself
8.  Wil u u basiese inligting en foto op die blog laat verskyn sodat u gesien kan en moontlik gekontak word?

Alle inligting moet waar en korrek wees.  Ons gaan dit nie duld as u 'n kansvatter is en onheilighede wil aanvang nie.