Goeie dag al die enkellopende, eensames daar buite.
Hierdie blog is spesifiek vir Afrikaanse enkellopende mense. Ek wil graag vir u die geleentheid bied om nuwe vriende of dalk liefde te ontmoet. Dit is uiters diskreet en u persoonlike inligting sal onder geen omstandighede uitgereik word sonder u toestemming nie. U sal self die geleentheid kry om deur u aansoeke te gaan.
Indien u belangstel volg asseblief die volgende stappe:
Stuur vir ons 'n epos met die volgende inligting:
1. Ouderdom
2. Stokperdjies
3. Aktiwieteite
4. Vanwaar is u (Provinsie en dorp)
5. Watse eienskappe u in 'n toekomstige maat soek (ouderdom, bou, ras ens.)
6. Vanwaar moet hy/sy wees
7. 'n Foto van uself
8. Wil u u basiese inligting en foto op die blog laat verskyn sodat u gesien kan en moontlik gekontak word?
Alle inligting moet waar en korrek wees. Ons gaan dit nie duld as u 'n kansvatter is en onheilighede wil aanvang nie.