Goeie dag al die enkellopende, eensames daar buite.
Hierdie blog is spesifiek vir Afrikaanse enkellopende mense. Ek wil graag vir u die geleentheid bied om nuwe vriende of dalk liefde te ontmoet. Dit is uiters diskreet en u persoonlike inligting sal onder geen omstandighede uitgereik word sonder u toestemming nie. U sal self die geleentheid kry om deur u aansoeke te gaan.
Indien u belangstel volg asseblief die volgende stappe:
Stuur vir ons 'n epos met die volgende inligting:
1. Ouderdom
2. Stokperdjies
3. Aktiwieteite
4. Vanwaar is u (Provinsie en dorp)
5. Watse eienskappe u in 'n toekomstige maat soek (ouderdom, bou, ras ens.)
6. Vanwaar moet hy/sy wees
7. 'n Foto van uself
8. Wil u u basiese inligting en foto op die blog laat verskyn sodat u gesien kan en moontlik gekontak word?
Alle inligting moet waar en korrek wees. Ons gaan dit nie duld as u 'n kansvatter is en onheilighede wil aanvang nie.
Hi Cupids Angel. Baie dankie vir die geleentheid, ek gaan beslis daarvan gebruik maak. Het so bietjie liefde in my lewe nodig. Kyk maar uit vir my e-mail.
ReplyDeleteDankie Annoniem. EK wag in spanning :-D
ReplyDelete